Doulos

Rekenaarprogram vir Kerklike administrasie

Nuus

Doulos vir 'n sentrale databasis is pas afgehandel. Tans word die weergawe nog beskou as 'n Beta, maar al die interne werkinge daarvan is gebou op die reeds werkende Doulos professionele weergawe. Daar moes egter hier en daar aan die bestaande funksies verander word om aan te pas by die sentrale databasis.

Gemeentes wat in hierdie opsie belangstel moet ons kontak by doulos@slaaf.co.za

Hieronder word die verskillende weergawes van Doulos met mekaar vergelyk. Opsie 1 is die gratis ligte weergawe, opsie 2 die professionele weergawe, en opsie 3 die opsie met die sentrale databasis

Beskrywing van die opsie
Opsie 1
Opsie 2
Opsie 3
Lidmaatregister
Ja
Ja
Ja
Argief
Ja
Ja
Ja
Stuur attestate en sertifikate
Ja
Ja
Ja
Indeling van gemeente in wyke
Ja
Ja
Ja
Indeling van gemeente in blokke
Ja
Ja
Ja
Hanteer foto's van lidmate
Ja
Ja
Ja
Statistiek van lidmate aangekom en vertrek
Nee
Ja
Ja
Registerafskrifte vir NG Kerk argief
Ja
Ja
Ja
'Tag' van lidmate om seleksies te vergemaklik
Ja
Ja
Ja
Rugsteun van data
Ja
Ja
Ja
Lees Superskriba se data
Ja
Ja
Nee
Lees Winkerk se data
Ja
Ja
Nee
Kan op 'n plaaslike netwerk gebruik word
Ja
Ja
Nee
Filter opsie vir lidmate in lidmaatregister
Ja
Ja
Ja
Geskiedenisregister van lidmate
Nee
Ja
Ja
Eienskappe van lidmate
Nee
Ja
Ja
Gebruiker defenieerbare velde
Nee
Ja
Ja
Makro diensgroepe
Nee
Ja
Ja
Stuur enkel sms
Ja
Ja
Ja
Stuur bondel sms'e
Nee
Ja
Ja
Stuur e-pos
Nee
Ja
Ja
Diverse register van persone aan gebruiker bekend
Nee
Ja
Ja
Uitvoer data na Excell
Nee
Ja
Ja
Opsie om algemene SQL stellings te gebruik om na data te kyk
Nee
Ja
Ja
Opstel van eie verslae d.m.v. Fastreport
Nee
Ja
Ja
Bateregister
Nee
Ja
Ja
Besluiteregister
Nee
Ja
Ja
Hanteer lidmate se bydraes
Nee
Ja
Ja
Finansiƫle stelsel tot op proefbalans
Nee
Ja
Ja
Data is beskerm met gebruikersnaam en wagwoord
Nee
Nee
Ja
Verskillende toegangsvlakke vir gebruikers
Nee
Nee
Ja
Data word op sentrale databasis gestoor
Nee
Nee
Ja